Beroepsvrou Voorskoot

R200.00

Fisiese Voorskoot wat die Beroepsvrou logo op borduur het.

3 in stock (can be backordered)

SKU: BVVS01 Categories: , Tag:

Description

  • Standaard grootte voorskoot.
  • “One size fits all”.
  • Kleur – swart.
  • Beroepsvrou Logo voorop borduur.
  • Gemaak van Minimat materiaal wat duursaam is en nie vinnig bleik nie.
  • Stryk maklik en kreukel nie vinnig nie.
  • Twee sakke voorop ingestik.

Additional information

Size

Large, Medium, Small