Posted on Leave a comment

Fleshy hugs

Die fleshy hugs is hier!!!!!! Gister lekker verras….en raai wat????? Vanoggend was my body battery op 100% vir die heel eerste keer sedert ek hom besit….dis wat sussies doen vir jou liggaam, siel en gees…..

#breast_cancer_awareness #pienkvere #pinkfeathersrange #uitdiepenvannberoepsvrou #pienkverereeks #pienkverevirdiehere #pinkfeathersforgod #pinkfeathers