Posted on Leave a comment

Radiation day 1

Hier begin die ryery nou 😱

Radiation treatment, Mondays to Fridays for 32 sessions, which equals 6 weeks.

Ek het so gesukkel om Mepitel Film te kry, wat opgeplak moet word om te help om vel te beskerm….en toe voorsien die Here op so ‘n manier wat ek nie aan kon dink nie….

A patient purchased film that is still unused and she is selling it privately, here at Pinehaven where I am receiving the treatment. The only place that stocks this, is the Pharmacy at Milpark.

Dis ‘n dagreis te perd van ons huis af, so, die Rekenmeester in my het vorendag gekom, die somme gemaak en besluit dis meer ekonomies om die te koop as om te sukkel om te kry en te eis van belasting en die medies 😂🤭

Eerste bestralingsessie gedoen. 31 om te gaan 💪🏻 I can do this!

🦩

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.