Posted on Leave a comment

Beproef / Test

Wow die vers is groot. Daar is mos ‘n gesegde, meng jou met die semels en die varke vreet jou op. Wat impliseer as jy met die verkeerde mense uithang word jy soos hulle en word jy vernietig.

So, be not conformed to this world. Which in plain simple english means – do not fall under peer pressure. Do not do something when someone else is doing it. Do not become like them.

Ek dink ek maak my punt en die ander belangrike ding om op te let is – gaan beproef die wil van God eerder as dit wat die wêreld bied. WOW. Nê? Vang jy wat dit beteken? As jy iets moet beproef, beproef dan God se wil, gaan “check” dit uit en sien wat dit behels, dis wat met beproef in die konteks bedoel word reken ek…..

💪🏻let’s do this day! ™️

🦩

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.