Posted on Leave a comment

Godly Sorrow (Goddellike droefheid)

So yesterday I had this brainwave, to type my daily thoughts on the daily bible verse on my website too and not only on social media. I realise that many people are not on socials and then those that follow my blog online miss out so to speak. Of course today was implementation day and this meant that I never got round to it, because duty called with the day job.

Vir diegene wat nuut is met hoe die daaglikse inskrywings werk – ek skryf in beide Engels en Afrikaans in een inskrywing, sodat ek nie vashaak met vertalings nie, want maak nie saak hoe kort die stuk is wat ek skryf nie, om te vertaal neem tyd, en nee, ek gebruik nie Google translate nie.

Today’s verse speaks of Godly sorrow that leads to repentance without regret. This in turn leads to salvation. Now I was not hundred percent sure what was meant with this verse, but the more I thought of it, the more I think it refers to sorrow of what we did wrong, repenting and then receiving salvation. Can it be this simple? To understand it like this?

Die tweede deel praat van die wêreldse droefheid wat tot die dood ly. Ek kon nie lekker begryp wat die 1953 vertaling en selfs die Amplified bedoel nie. Toe ek na Die Boodskap vertaling gaan kyk, snap ek dit en gaan die liggie aan. My aanvanklike interpretasie in die vorige paragraaf dink ek is ook verkeerd. Jy sien, wanneer ons na God toe gaan met ons droefheid en hartseer, kom Hy, maak ons heel, bou so bietjie aan ons karakter in die proses, maak ons sterker. Maak dit sin? So nie noodwendig droefheid oor iets wat ons verkeerd gedoen het soos ek gedink het nie….

But, if you keep this to yourself and you try to cope with it on your own, you do not receive the healing you need. Your character is not built like God intended it to be built. And ultimately this leads to death, not receiving salvation, not being saved and possibly not finding the eternal life. WOW can this be? Something to think about. I know I can relate to this verse.

Toe ons baba hondjie doodgery was oor die langnaweek in Junie, het ek hierdie ongelooflike hartseer gehad. Ek was regtig ongelooflik tranerig vir ‘n paar dae. Maar ek het God gaan soek, probeer om dit vir Hom te gee, sodat ek weer ligter en beter kan voel. Ek het dit nie dadelik reg gekry nie. Maar die Dinsdag, by een van my weeklikse oefeninge, het die “release” gekom. Ek het steeds nie beter gevoel dadelik nie, dit was eers die volgende dag, by ‘n lekker strawwe oefening van spinning dat ek heeltemal verlos was van die droefheid wat ek ervaar het. En dis net God. Net Hy kan dit so doen en so vinnig ook.

If I did not experience it like this, I still would have been a mess. I still would have not felt this calmness inside me and I probably would have moved away further from God, thus risking my salvation over sorrow…..OH MY HAT! What a revelation! What do you do with your sorrow?

So ietsie om weer oor te dink!!

I normally end this off with a little arm emoji that flexes saying let’s do this day. But now this day is almost over….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.