Moeitevolle Arbeid en die gawe

Soos wat die jaar einde se kant toe staan, en almal moeg geploeg is (werksgewys), kan ons nie anders as om soms te voel ons wil onsself bederf met ietsie nie. Jy verdien dit mos? Jy het hard gewerk. Dan kom die duiwel en saai twyfel in jou hart oor dit wat jy dink jy … Continue reading Moeitevolle Arbeid en die gawe