Die woord

Sedert laas week een of ander tyd, loop ek rond met ‘n woord in my gedagtes. Die woord? Benevolence. Nou vir ‘n primêre Afrikaans-sprekende persoon, is die ‘n groot woord. Dis nie iets wat enigsins deel vorm van my woordeskat nie. Ek moes gaan google wat dit beteken, want ek het nie ‘n clue gehad … Continue reading Die woord