Die kop vs. die stert

Soos wat ek die ander dag deur die plaaslike inkopiesentrum stap, voel ek net die einde van die jaar in die lug. Jy weet, net so ‘n vibe wat nie op ‘n ander tyd as November en Desember in die lug is nie. Dit voel of die lewe net gebeur en die tyd net aanstap … Continue reading Die kop vs. die stert