Die foto studio

Toe ek in Oktober 2021 ervaar het dat die Pienk Vere reeks ontwerp moet word, het ek nie die vaagste benul gehad waarvoor ek myself, op alle vlakke, in laat nie. Ook maar goed so, want ek dink nie ek sou dit gedoen het nie! Waarvan praat ek nou? Die hele proses om ‘n aanlyn … Continue reading Die foto studio