Die onbekende…

So staan ons alweer op middel Oktober en ek kan nie help om te wonder waarheen die tyd aanstap nie. Ek weet ek het dit in amper elke inskrywing gesĂȘ, (of so voel dit vir my), maar regtig, die tyd vlieg so vinnig! Ek kyk na my desk pad en die maand se skrif. Ek … Continue reading Die onbekende…