Ma van die jaar

Die ander dag gaan ek op sosiale media, op Bakkiesboek aka Facebook en sien die memories wat gedeel was van 3 jaar gelede. Nou dit was ‘n gesprek met my seun. Toe 10 jaar oud. Die wat vir Franco ken sal weet dat hy versot is op feite en dat ons huis vol verskeie tipe … Continue reading Ma van die jaar