Hande in die hare

Dis Donderdagoggend. Ek word wakker met seer op plekke wat ek nie geweet het spiere het nie. Die rede? Death by Cross Fit die dag voor dit. Liewe aarde, ek het nie geweet my arms en als kan so styf wees van ‘n WOD (Work out of the Day) nie. Ek sit spreekwoordelik met my … Continue reading Hande in die hare