Net laas week ry ek in die kar. Ek besluit toe om na Spotify te luister oor die Bloutand (blue tooth) van die kar. Ek is toe sommer lus vir ‘n spesifieke liedjie wat ek toe opsit. Nou kyk, die eerste keer toe ek die liedjie hoor, my skoonsussie het my aan hom blootgestel, toe … Continue reading Laat ek jou vertel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed