Die tolbos

Dis Maandag nag. Die hele huis slaap. Fudge die Pekingese, snork te heerlik op die bed by ons. Ek hoor die horlosie in die sitkamer slaan en tel hoeveel slae ek hoor. Eintlik weet ek dit gaan 12 wees. Dis middernag. Die hamster hardloop vir die eerste span daar in die sitkamer. Ek wonder hoeveel … Continue reading Die tolbos