Die Barbie oomblik

Hierdie inskrywing is op ‘n ligter noot. En eintlik maar net vir ‘n bietjie humor so op ‘n koue Saterdag! Laas Maandag loop ek deur die huis. Op ‘n mission soos altyd. Reg aangetrek om te gaan Cross Fit. Iewers toe ek aantrek kyk ek weer vir myself in die spieĆ«l en besluit die vetrol … Continue reading Die Barbie oomblik