Die Lewensredder

Soos wat ek hier sit en hierdie inskrywing tik, voel ek deurmekaar gewaai en dit voel amper of die Augustus winde van ‘n dag of wat gelede bygedra het tot die gevoel. Vir die wat nie weet nie – Augustus is ook een van ons besige tye. Minder besig as Februarie, maar ook ‘n kritiese … Continue reading Die Lewensredder