Jy is… deel 4

Navy hofskoene, silver grey sykouse. As jy my moet vra wat onthou ek van my skooldrag dan is dit seker maar dit. Ek stap deur die ontvangs, seker maar die eerste keer in 24 jaar weer in daglig, op ‘n weeksdag by die skool waar ek gematrikuleer het in. HoĆ«rskool Goudrif. Ek merk die skoolwapen … Continue reading Jy is… deel 4