Jy is… deel 3

Die Jirre lief jou!! Finish & klaar! Lees ek die boodskappie op die bottel volgeprop met bran muffins (kolwyntjies voel soos die verkeerde woord om te gebruik want daar is nie versiersuiker op nie)… ek verkyk my aan die rosies (my gunsteling blom net so tussen ons) wat uit papier gemaak is. Die een uit … Continue reading Jy is… deel 3