Om “Bold” te wees… hoofstuk 1

Toe ek aanvanklik hierdie inskrywing begin doen het, het ek by myself gedink dat dit eintlik oppervlakkig is. Amper soos wat dit vir my voel my inskrywing oor my sentimeters wat ek verloor het as oppervlakkig gesien kan word. Tog het iemand vir my gesĂȘ daardie spesifieke inskrywing het haar net weer gemotiveer om deur … Continue reading Om “Bold” te wees… hoofstuk 1