Die stoomtrein

Soos wat ek hier agter my rekenaar inskuif, met die laat middag son wat deur die venster oor my sleutelbord (hoe is dit nou vir ‘n mooi Afrikaanse woord eerder as keyboard soos ons maar geneig is om die Engels in te gooi tussen die Afrikaans wanneer ons praat?) kom daar ‘n gedagte by my … Continue reading Die stoomtrein