Die Prisma

Dis 19 Junie – Vadersdag 2022. Ons is ALWEER laat vir kerk. En nie omdat ons dit so beplan het of tot tien oor nege geslaap het nie. Nee, dit het net so uitgewerk. Ons werk hard aan betyds wees maar dit voel my dis iets wat ons ontglip die heeltyd. Op ‘n stadium toe … Continue reading Die Prisma