Die koffie, die sentimeters, die oefening en alles tussen in.

Maandagoggend staan ek op. Moeg, soos altyd voel dit, en sleep weer myself om te gaan sit voor die rekenaar. Ek sukkel om aan die gang te kom. Voel oorweldig deur als wat moet gebeur. Veral Maandae voel vir my kort. Ek sukkel gewoonlik na ‘n naweek om weer te werk en soms kort ek … Continue reading Die koffie, die sentimeters, die oefening en alles tussen in.