Die etiese opleiding – maand 4 (‘n maand van refleksie)

Terug by my opleiding, wat ek so hard probeer om op te vang (net so tussen ons). Gedurende April, dis nou my maand 4 van die joernaal inskrywings, het ek nie by my daaglikse 5 tot 10 minute take uitgekom om aan te hou met dit wat ek so hard voor gewerk het om op … Continue reading Die etiese opleiding – maand 4 (‘n maand van refleksie)