Die dae van die week…

Terwyl ek verby ‘n plaaslike winkel stap die ander dag, sien ek ‘n advertensie die venster (een van mense wat oefen, maar wat eerder die fiksheidshorlosie adverteer as die oefening wat die mense doen) wat lees There are seven days in a week and someday isn’t one of them. Dit was vir my catchy en … Continue reading Die dae van die week…