Want Ek weet…

Met ‘n ongelooflike dankbare hart, skeur ek Arpil (jip jy lees reg met ‘n spelfout) se bladsy af en gooi die GROOTSTE FOUT in die asblik. Waarvan praat ek? My desk pad kalender, deel van die Pienk Vere reeks wat ek ontwerp en verkoop het. April se bladsy het woes gelyk. Omgekrul aan die een … Continue reading Want Ek weet…