“Worrier” of “Warrior”… watter een is jy?

Die opskrif is in Engels, bloot by gebrek aan ‘n soortgelyke standpunt in Afrikaans…maar terug by wat ek wou sĂȘ – die ander dag het ek ‘n Bybel plan gelees op my foon (in Engels), waar hulle iets gepraat het van ‘n worrier. Dit het my laat dink. Soveel so dat ek HEELTEMAL vergeet het … Continue reading “Worrier” of “Warrior”… watter een is jy?