Die spelfout

Vir 11 dae van April kyk ek na my tafelkalender (of desk pad soos ons almal dit maar eintlik noem) en ek mis net heeltemal die spelfout. Ek gebruik hom, maak nota’s, trek dae dood soos wat die tyd aanbeweeg en die lewe is ‘n spreekwoordelike lied. Ek dink die Here het my oë toegehou … Continue reading Die spelfout