Practice makes Perfect…soos hulle in Engels sê…

In Engels is daar ‘n gesegde – Practice makes perfect. Eerstens wil ek weet – wie is hierdie “hulle” waarna altyd verwys word? Jy weet, wanneer jy met iemand praat en die persoon sê “Hulle sê…” gevolg deur een of ander uitlating wat nie altyd sin maak nie. Sulke slim mense wat klaarblyklik nie op … Continue reading Practice makes Perfect…soos hulle in Engels sê…