Die vreugde…

The joy always comes in the morning. Woorde wat ek gereeld vir myself sê en ek dink bloot dis omdat iemand anders dit vir my gesê het toe ek jonger was. Dalk my ma? Ek het tot ‘n hele paar jaar gelede nie besef dis skriftuurlik nie. Hierdie maand se skrif is Psalms 30:6 en … Continue reading Die vreugde…