Die motiverings-toespraak

God does not call the equipped, He equips the called. Woorde wat ek vandag geuiter het by my HEEL EERSTE (ja jy lees reg) geleentheid om as motiveringspreker te praat by ‘n plaaslike skool – Hoërskool Bekker. Ek weet nie wie daardie wyse woorde gesê het nie, maar twee mense het dit al vir my … Continue reading Die motiverings-toespraak