Die Mark

Gedurende Februarie (my besigste tyd ooit) sien ek ‘n advertensie op Facebook vir ‘n Paasmark wat plaaslik (en letterlik om die draai van ons huis) aangebied word. Ek voel hoe die Here in my gees werk en my aansĂȘ om dit aan te pak. Ek het nog nooit in my lewe ‘n mark self gedoen … Continue reading Die Mark