Die “countdown timer”

Ek het eers die inskrywing direk op Facebook gedoen, gedink dit sal ‘n one liner wees wat saam met die foto gaan. Dit het toe uitgedraai om ‘n hoofstuk te wees van een of ander aard en ek het toe besluit dat ek die op my webblad moet sit vir die gehoor wat nie op … Continue reading Die “countdown timer”