Die opleiding gaan voort…. maand 3

Oh my hat!! Ek het my daaglikse joernaal inskrywings gedoen soos ek weet nie wat nie! Probeer opvang op verlore tyd sedert September. Raai wat? Die lewe is besig om te gebeur terwyl ek dit probeer doen, so my plan voel of hy propvol foute is….en nie deurgevoer kan word nie… Weereens het ek amper … Continue reading Die opleiding gaan voort…. maand 3