Die lied… slot

Ek het dit goed gedink om maar die slot hoofstuk te skryf. Die dae snel verby en die weke nog vinniger en ek wil nie dat die tyd my vang en dan het ek nie geleentheid gehad om die slot hoofstuk te skryf voor einde Maart nie. Toe ek die stuk begin skryf het was … Continue reading Die lied… slot