Jy is… deel 2

Maandag 14 Maart 2022 merk die tweede dag wat ek die voorreg gehad het om voorskote uit te deel en studente meer te vertel van die Pienk Vere en wat dit simboliseer. Daardie oggend was ek al 3 uur wakker. Dit was seker opgewondenheid of senuwees (of beide) vir dit wat voorgelĂȘ het vir die … Continue reading Jy is… deel 2