Die lied… Hoofstuk 2

Ek wonder soms oor Maria. Hoe het sy gevoel nadat sy uitgevind het sy verwag die Messias? Jy sien, die Bybel vertel ons nie van haar emosies nie. Nie alles nie. Ons weet sy het ‘n lied gesing en was opgewonde oor dit waarvoor die Here haar gekies het. Maar…was sy geskok voor die lied? … Continue reading Die lied… Hoofstuk 2