Alóha hier vanuit die Accountants Inn. Wag, Alóha klink te eksoties, so asof ek vir die see sit en kyk (wit sand en turquoise water se eksoties) terwyl ek werk aan al die berekeninge, die speed dating van belasting soos ek na voorlopigebelasting verwys. Miskien moet ek eerder sê Modimôle, Modimôle soos die Lekkeslaap advertensie? … Continue reading Die soet woorde…Slot
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed