Die Deurlopende Etiese Opleiding duur voort…. Maand 2

Die Engelse opskrif klink vir my meer catchy. Maar toemaar, ek is seker julle verstaan wat ek hier bedoel. Elkgeval, terug by my ervaring van hierdie ding wat ons etiese opleiding noem….ek het eers my oë gerol (ek het dit al voorheen genoem) om opleiding te doen om eties te wees. Vir my is dit … Continue reading Die Deurlopende Etiese Opleiding duur voort…. Maand 2