Jy is…

“Jy is wat jy eet.” Hoeveel keer het ek nie al daai lyn gehoor nie? Dis amper soos die advertensie van die laat 80’s – Farmer Brown se hoenders. “Hul lyk so goed want hul eet so goed.” Kan ek nou nog die oom se stem hoor. Ek verbeel my dit was so ‘n rasperige … Continue reading Jy is…