Die deurlopende etiese opleiding
Ja ek is weer terug by die onderwerp. Januarie 2022 is verby (hoe weet ek nie maar hy is) en ek het net nog mooi NIKS gedoen aan my deurlopende etiese opleiding aangebied deur Tall Trees nie. Ek het September 2021 ingeskryf vir ‘n 12 maande program. Ek het dit begin met die hoop en … Continue reading Die deurlopende etiese opleiding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed