Die Bybelse Beroepsvrou – hoofstuk 2

Nou soos wat ek self probeer spartel en cope met ons nuwe roetine (die roetine is rof met vroeg op en alles net 1 of 2 ure vroeër probeer doen EN die inskrywing het my ‘n goeie week gevat om klaar te maak tussen als deur), wonder ek by myself oor Debóra. Het sy kinders … Continue reading Die Bybelse Beroepsvrou – hoofstuk 2