Ou jaar se opleiding…

Ja, jy het reg geraai – die titel van die stuk gee dit weg. Ek het soos ‘n neut gesit en opleiding doen so op die ou jaar. Hoekom? Vra jy dalk. Wel, my beroep vereis ‘n sekere hoeveelheid ure se opleiding van my vir verskeie goed. Normaalweg kry ek alles gedoen gedurende die jaar … Continue reading Ou jaar se opleiding…