“2021 – The Year we get things done”

Nou ja, soos die opskrif lui en dit bevestig, was dit toe so gewees in ‘n mate vir my en ons gesin. Soos wat ons die laaste dag van 2021 vir ewig vaarwel roep en 2022 welkom heet, kan mens nie anders as om terug te dink aan die jaar wat verby is nie. Ja … Continue reading “2021 – The Year we get things done”