Reflekteer – Hoofstuk 2

Dis asof die Piet-my-vrou se geroep my ook wil laat Reflekteer oor dit wat was. Ek hoor hom die afgelope week amper die heeldag. Van vroegdag af. In die boom vlak duskant ons agterdeur. Dis asof hy roep net vir my. Ek hoor hom. Dan dwaal my gedagtes terug na 11 April 2021 toe. Dit … Continue reading Reflekteer – Hoofstuk 2