Reflekteer – Hoofstuk 1

Die tyd van die jaar is dit altyd asof daar een of ander vorm van heimwee in my hart probeer nes maak en sy plekkie vind. Dit maak dat ek eintlik glad nie van die tyd van die jaar hou nie. Die tyd wanneer ons eintlik een van die grootste gebeurtenisse vir die mensdom moet … Continue reading Reflekteer – Hoofstuk 1