Totsiens maar nie Vaarwel

Saterdag 4 Desember 2021. Dis ‘n lieflike oggend. Effens bewolk en koel wat baie welkom is na die drukkende hitte van die vorige paar dae. Oudergewoonte stop & parkeer daar karre by Eden Leersentrum om die jaarlikse toekenningsoggend by te woon. Maar die keer is dit anders, anders vir ons gesin. Dis ons kinders se … Continue reading Totsiens maar nie Vaarwel