Om agteroor te buig

“Hou jou rug reguit wanneer jy die kettlebell swing doen.” Instruksies wat deur Tonia, ons afrigter by Cross Fit gegee word. “Jy moet jou tegniek reg kry anders gaan jy jou rug seermaak. Moet nie jou rug agteroor buig nie.” Ek hoor wat sy sĂȘ en selfs terwyl ek oefen, is dit asof die Heilige … Continue reading Om agteroor te buig