Die Pienk Vere reeks – die aanlyn winkel

Na wat voel soos ‘n ewigheid (wat eintlik net ‘n week was sedert ek my eerste advertensie gedoen het) is die aanlyn winkel REG! Ek het dit met my eie twee hande gedoen en laat ek jou vertel, dis nie noodwendig moeilik nie maar dit vat tyd. So tussen alles deur die afgelope week, onder … Continue reading Die Pienk Vere reeks – die aanlyn winkel