Die Pienk Vere – die bevestiging

Kan ek vir jou vertel hoe het Mnr. Twyfel probeer om die Pienk Vere te vertrap en te verpletter in my gedagtes sedert ek die voorbeelde gaan afhaal het by die drukkers laas week? Hy kom en saai twyfel tussen dit wat die Here op my hart gelĂȘ het, en amper, net so bietjie AMPER … Continue reading Die Pienk Vere – die bevestiging