Die Pienk Vere – Slot hoofstuk

Dis tyd vir die Grand FinalĂ©! Drum roll please…..Die oomblik waarvoor almal stil-stil gewag het en net een persoon, Lynn Grobler, bereid was om uit te vra op Facebook…..The great reveal! Die rede vir die lang wag sal jul wel beter verstaan soos wat julle die inskrywing lees…. Met dit gesĂȘ, kan ek maar ophou … Continue reading Die Pienk Vere – Slot hoofstuk